Смотреть видео онлайн

Mamma Ek Wil 'n Man He- Marthie- Woman On Fire

   
- HD качество

https://store./cd/marthienelhauptfleisch7 Please Subscribe to my Channel :-) 15. Mamma Ek Wil 'n Man He- Marthie- Woman On Fire Mamma ek wil ‘n man he^. Watter man my liewe kind? Wil jy dan ‘n Fransman he^? Nee mamma, nee ‘n Franse man die wil ek nie Want Parlevous verstaan ek nie Dit is my plesier Met die Boerjonke^rels hier. Mamma ek wil ‘n man he^. Watter man my liewe kind? Wil jy dan ‘n Hollander he^? Nee mamma, nee ‘n Hollander die wil ek nie Want klompe dra dit sal ek nie Dit is my plesier Met die Boerjonke^rels hier. Mamma ek wil ‘n man he^. Watter man my liewe kind? Wil jy dan ‘n Duitser he^? Nee mamma, nee ‘n Duiste man die wil ek nie want Scheinnenfliech dit lus ek nie Dit is my plesier Met die Boerjonke^rels hier. Mamma ek wil ‘n man he^. Watter man my liewe kind? Wil jy dan ‘n Boerseun he^? Ja mamma, ja ‘n Boereseun dit wil ek he^ in sy arme wil ek le^

Вы смотрели видео онлайн по поисковой фразе Mamma Ek Wil 'n Man He- Marthie- Woman On Fire. Если найденное видео онлайн Mamma Ek Wil 'n Man He- Marthie- Woman On Fire Вам понравилось и Вы удовлетворили свои потребности киномана, можете поделиться впечатлениями ниже...

Жизнь в онлайне